Or
Contact Pat
fun4allcent@gmail.com
Cell: 082 787 1678
Tel: 012 751 1292

Rheece

Goeienaand Oom Naas. Ek wil net vir Oom baie
dankie sê vir die lesse saam met Oom en die ekstra
effort en tyd van Oom se kant. Oom het my goed
voorberei en dit was vir my elke dag n plesier en
interessant om met Oom te praat tydens ons lesse.
Ek dink n mens sal sukkel om n instrukteer te vind
wat die besonderhede van bestuur so goed soos
Oom ken. Ek wens vir Oom en Fun4All alles die
beste toe🙏💪!

Driving Student

I hope you’re well. I just wanted to thank you for today’s lesson. I think I made a lot of progress for such a short amount of time. He really helped me feel a bit more at ease with a lot of things I’ve been struggling with 😊

Daniëlle

Ek wil net BAIE DANKIE sê vir jul aandeel in my bestuurslisensie. Soms het ek gevoel ek gaan net opgee, maar Oom Naas het my so mooi geleer en nie moed opgegee met my.
Dankie vir al jul geduld en aanmoediging, ek waardeer dit opreg. Gaan al die geselsies mis. Pas jul mooi op. Liefdegroete
Anika

Baie dankie vir als wat oom vir my gedoen het! Vir die tyd wat in my belê was, die respek en geduld waarmee ek gehanteer was - dit beteken regtig baie! 💕
Ek wens oom voorspoed vir die toekoms en vir goeie gesondhied, sodat oom nog in baie jong lewens ‘n verskil kan maak.
Student's Parent

Ek wil net baie baie dankie sê vir al julle moeite met Mieneke! Baie dankbaar sy het sommer die eerstekeer gepass!!🎉🌺🤗

